Leon Ferreira资料,Leon Ferreira最新歌曲,Leon FerreiraMV视频,Leon Ferreira音乐专辑,Leon Ferreira好听的歌

Leon Ferreira

Leon is gebore op 24 November 1963 in Virginia, Oranje Vrystaat en is die oudste van 3 kinders.\r \r Hy begin sy skool loopbaan op Bloemfontein waar sy pa studeer vir predikant. Na sy pa se dood in 1970 verhuis hulle na Pietersburg. Sy ma trou later weer en hulle verhuis na Port Shepstone in Natal waar hy met std 6 begin. Hy skryf uiteindelik \r matriek aan die Hoërskool Kuswag in Amanzimtoti teen die Suidkus van Natal, sluit by die SA Lugmag aan, kry sy opleiding in elektronika en ontmoet Jesus op 20 Junie 1984. (Sy lewe sou nooit weer dieselfde wees nie).\r \r Hy verhuis na Pretoria, trou in 1986 met Amanda en werk daarna by verskeie maatskappye terwyl hy deeltyds met ‘n formele sangloopbaan begin.\r \r In 1992 kry hy sy eerste opname kontrak. Hy neem die opname “Sê my, Lewe jy” op en begin kort daarna voltyds sing. Hulle dogtertjie, Kayla, word op 13 Julie 1994 gebore.

最新歌曲

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!